advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009/05/20

Malaria

Hallo Dokter

My ouers was in die Kruger Wildtuin vir 2 weke en het nie malaria pille gedrink nie. Hulle het Saterdag teruggekeer. Gister het my Ma dokter toe gegaan,want haar bloeddruk val vreeslik en sy bly siek voel (lyfseer, ens) Die dokter het gesê  dat sy moontlik malaria kan hê , want sy het die simptome.

My vraag nou is, wat is die " success rate"  van mense wat heeltemal genees is van malaria? Ek wil haar nie verloor nie. Sy is ' n 58jarige vrou, met ' n lekkende hartklep, lae bloeddruk en het ' n geskiedenis van geelsig en rematiek koors.

Sal sy hierdie siekte oorleef?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Malaria kan ernstig wees, dit hang af van die parasiet lading ( hoeveel parasiete sy in die bloed het) Het hulle bloed getrek vir bevestiging? Dit sal ook aandui hoe erg dit is. As dit vroeg behandel word is die behandeling gewoonlik suksesvol
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Helena | 2009/05/20

Sorry, ek wou nog vra wat moet sy vermy en wat sal help? Bv. bed rus ens.

Reply to Helena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement