advertisement
Question
Posted by: Delmonica | 2011-03-08

maandstonde

Hi ek soek raad ek weet nie meer wat om te doen.ek was op depo voor my hart op ek was n jaar en 6maande af toe se die dr ek moet weer depo gebruikek het dit net 2 keer gekry om nie swanger te raak oor my longe nie reg is maar deur gebed is ek toe genees was by dr het gese ek mag nou swanger raak was by n gyni het my op traphasel gesit vir n maand om my maandstonde terug te bring het siek geword januarie en dis al ek het nog nie weer siek geword nie ek bly seer he so voor jy moet siek word mar daar gebeur niks sal dit van self reg kom we''re die in spuiting nog uit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Delmonica
Dit kan wees dat die Depo nog uitwerk - dit kan soms 3-6 maande neem. Gee dit nog so bietjie kans.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-08

Hallo Delmonica
Dit kan wees dat die Depo nog uitwerk - dit kan soms 3-6 maande neem. Gee dit nog so bietjie kans.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement