advertisement
Question
Posted by: ' n vriendin | 2009/09/29

Maandstonde

My vriendin word November 41 sy kla dat na haar maandstonde verby is dat sy 2 dae na die tyd weer begin maar nie so swaar vloei as gedurende haar maandstonde nie, en dan hou dit net aan tot met haar volgende maandstonde. Sy kla ook dat dit ruik en sy is nie gewoond daaraan dat sy soms haarself ruik nie, en dit maak haar vreeslik selfbewus. Wat kan die oorsaak wees? Kan dit wees dat sy reeds haar menopouse bereik het? En wat kan sy doen omtrent die reuk. Sy is nie sekseeul aktief nie en het nie infeksie nie. Dankie vir u tyd mbt hierdie saak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jou vriendin 'n afspraak by 'n ginekoloog maak vir 'n deeglike ondersoek en papsmeer om enige onderliggende probleme uit te skakel en om behandeling te kan begin.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement