advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/05

Maandstonde

Is dit absoluut normaal as ek vandag 5de Mei menstrueer nadat die kondoom gebars het op 14de April wat ons gemeenskap gehad het? My menstruasie was op 6 April. Verduidelik asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Jou menstruasie is 'n maand uitmekaar, so dit kan normaal wees. Menstruasies is nie altyd presies dieselfde aantal dae uitmekaar nie. As die menstruasie egter anders lyk as jou gewone menstruasie ( minder, korter ) moet jy in elk geval eerder 'n swangerskapstoets laat doen om seker te maak dit is nie 'n inplantasie bloedingtjie nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/05/05

Dit is 29 dae wat jy laas begin menstrueer het, en normaalweg is ' n menstruasie siklus elke 28 dae, so joune is taamlik op datum. Ek dink nie jy hoef te bekommer oor swangerskap nie. Maak seker dat julle goeie kwaliteit kondome gebruik. Ek het nie baie vertroue in die goed wat die staat verniet uitdeel nie.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement