advertisement
Question
Posted by: TANYA | 2009/01/23

MAANDSTONDE

GOEIE MIDDAG,EK SOEK ASB RAAD/OPINIE.EK PROBEER NOU AL 7MDE LANK SWANGER RAAK,MY MAANDSTONDE IS KLOKSLAG 28 DAE.EK MENSTRUEER GEWOONLIK ' N WEEK LANK,EN DIS SWAAR.EK HET GISTER BEGIN MENSTRUEER,MAAR VREESLIK MIN,VANDAG BAIE MIN,EN OOK VANDAG TOE VERDWYN ALLES.EK HET VIR BLOEDTOETS GEGAAN,EN WAS NEGATIEF.EK SOU CLOMID DIE MAAND BEGIN GEBRUIK HET,EK IS SO HARTSEER.DIE HET NOG NOOIT OOIT MET MY GEBEUR NIE,KAN DIT STRESS WEES?? MY DOKTER HET GESE AS EK NIKS MENSTRUASIE HET NIE, MOET ONS OOR TWEE WEKE WEER BLOEDTOETS NEEM. ENIGE OPINIE? WANT DIE GAAN MY VERSTAND TE BOWE!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you repeat the test in a week or so. You may have tested too early. Stress can cause abnormal periods.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Zeenith | 2013/07/30

Hi,ek soek raad asb.ons beplan nou al vir die afgelope 7maande en ek kry nogsteeds my maandstonde. Ek weet dit vat tyd, maar vir die afgelope 2-3maande kry ek my maandstonde 2keer in n maand, ek was nie verseker nie maar hierdie maand het ek dit denitief opgelet. Ek soek antwoorde asb.? Ek het al 3 keer toetse gevat... Is dit gesond of ongesond? Ek raak moeg van opgewonde te wees en dan is die uitslae negetief :(

Reply to Zeenith

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.