advertisement
Question
Posted by: elsie | 2011/01/10

maagswere

HI, Dok,
wil net weet of erge laerugpyn n simptoom van n maagsweer is, en wat veroorsaak die pyn in die rug. Watter medikasie is die beste vir maagswere?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elsie
Maagsere kan vir jou pyn deur gee na jou rug maar dis gewoonlik so middelrug en nie lae rug nie. Daar is nie 'n "beste" medisyne nie - dit hang af hoe groot die maagseer is, en of jy Helibacter pylori infeksie het en ook antibiotika moet by gebruik. Die rugpyn van maagsere is 'n verwysde pyn wat deur irritasie van die maag se senuwee veroorsaak word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/11

Hallo Elsie
Maagsere kan vir jou pyn deur gee na jou rug maar dis gewoonlik so middelrug en nie lae rug nie. Daar is nie 'n "beste" medisyne nie - dit hang af hoe groot die maagseer is, en of jy Helibacter pylori infeksie het en ook antibiotika moet by gebruik. Die rugpyn van maagsere is 'n verwysde pyn wat deur irritasie van die maag se senuwee veroorsaak word.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement