advertisement
Question
Posted by: Bella | 2010/09/02

maagsweer

Hi Dr Bets ek het vroeer die week gepost oor

Lyfseer, kan nie le nie,
Gewrigte wat seer is
Keelseer
Hoes
Pyn in regteroor
Swelling om regteroor
Longe laag seer
Lighoofdig
Kopseer
Verskriklike droe Mond
Vel is sensitief.
Koors / koue koors
Omgekrapte maag
Nekstyfheid

Ek is toe Dr toe en sy se dit is my maagseer wat al die simptone veroorsaak. Ek was laasjaar ''n week in die hospitaal met die

Ek is nou op Altosec 20 2x ‘ n dag.

Ek het nog steeds die volgende simptone
Hoes –  kllink soos brongitus
Lighoofdig
Oor is toe
Kry nog koors in die nag
Joints nog styf..
Kurkdroe mond in die oggende.

Is nou 3 dae op Altosec

Kan ‘ n maagseer dit alles veroorsaak????

baie dankie
Bella

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bella
'n maagseer sal nie vir jou koors, seer ore en seer gewrigte veroorsaak nie, miskien moet jy eerder 'n tweede opinie ook kry. Ek sou voorstel dat hulle ten minste bloed trek vir volbloedtelling en ESR, urine toets, en jou longe moet goed ondersoek word om te kyk of x/strale dalk nodig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: manie | 2010/11/09

Ek het hoofpyn in my agterste gedeelte van my hoof en is lighoofdig. Het een oggend so opgetaan en is nou so vir twee dae

Reply to manie
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/02

Hallo Bella
'n maagseer sal nie vir jou koors, seer ore en seer gewrigte veroorsaak nie, miskien moet jy eerder 'n tweede opinie ook kry. Ek sou voorstel dat hulle ten minste bloed trek vir volbloedtelling en ESR, urine toets, en jou longe moet goed ondersoek word om te kyk of x/strale dalk nodig is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement