advertisement
Question
Posted by: Jan | 2010-10-06

Maagsere

Ek het ''n gastroskopie gehad in Januarie en dokter se bevinding was " 2 fris maagsere" . Hy het medikasie voorgeskryf wat ek pligsgetrou drink.

Ek het tans geen las van my maag nie.

Kan die maagsere volkome heel of is dit nog steeds daar, maar die medikasie help om die simptome te verlig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jan
Medikasie kan die maagsere genees, maar dit kan soms weer terugkom ( agv spanning of verkeerd eet of irritante soos rook, alkohol, kerrie, chillies ens)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mariska | 2010-10-14

Hi hoop julle kan help

My ma het ,n maagseer en dit baie erg sy het ook nie medies nie kan julle miskien raad gee wat ek vir haar kan kry,die pille wat sy by die kliniek kry help niks

Ook wil ek weet sy het baie gewig verloor kan ek vir haar iets daarvoor ook kry

Baie dankie

Reply to mariska
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-06

Hallo Jan
Medikasie kan die maagsere genees, maar dit kan soms weer terugkom ( agv spanning of verkeerd eet of irritante soos rook, alkohol, kerrie, chillies ens)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement