advertisement
Question
Posted by: christie | 2011-07-07

maagseer

die spesialis het vir my die rolls royes voorgeskryf vir n maagseer en ek kan dit nie nou bekostig nie.. ek kan nie die naam onthou nie, maar dit kos R440-00. Kan ek altosec in die plek neem??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Christie

jy verwys waarskynlik na Nexiam of 'n ander oorspronklike produk. Of jy altosec kan neem, hang af van watter produk voorgeskryf is - Tensy die oorspronklike produk wat voorgeskryf is DIESELFDE aktiewe bestanddeel bevat as Altosec sal jou apteek nie die altosec vir jou mag gee nie en sal jy eers jou dokter se toestemming (en 'n nuwe voorskrif) moet kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Daleen | 2011-09-21

Wat is die gevare wanneer jou maagseer gebars het en die dokter ''n deel van jou maag weggesny het? Dit het met my suster gebeur en nou as sy iets eet of drink dan gooi sy op. Sy is terug hospitaal toe.

Reply to Daleen
Posted by: pharmacist | 2011-07-08

Hi Christie

jy verwys waarskynlik na Nexiam of 'n ander oorspronklike produk. Of jy altosec kan neem, hang af van watter produk voorgeskryf is - Tensy die oorspronklike produk wat voorgeskryf is DIESELFDE aktiewe bestanddeel bevat as Altosec sal jou apteek nie die altosec vir jou mag gee nie en sal jy eers jou dokter se toestemming (en 'n nuwe voorskrif) moet kry.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement