advertisement
Question
Posted by: niki | 2011-04-21

Maagseer

Ek wil doodgaan so seer en teer is my maag dr het my op nexium gesit maar ek kry nie regtig verligting eigste afspraak by dr vir scope is die 116de mei eat oop intussen by noodgevalle
hulle het nexium drup sowel en maxilon kom agter ek toe allergies vir maxilon het eter gevoelna drup maar my maag begin nou weer erg raak ek gebruik tans geen van my medikasie wat ek weet nie of dit die oorsaak kan wees nie
cymbalta/ cozaar/limitctim/alcuta 1 / cholerstrol pil nexium/en het hulle nou met bloedtoets agtergekom het n onderaktiwe skilkklier so het n pil vir dit ook is daar van die pille wat ek moet sal drink of kan ek hulle almal los tot ekvir scope was jou raad sal waaadeer word wat kan ek gebruik so dat ek beter kan voel behalwe nexium dit help maar is net tydlik tx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Niki
Hou aan met jou Nexium. Gebruik Mucaine vir die pyn - dit het 'n antisuur en lokale verdower in en help goed vir die maagpyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-22

Hallo Niki
Hou aan met jou Nexium. Gebruik Mucaine vir die pyn - dit het 'n antisuur en lokale verdower in en help goed vir die maagpyn.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement