advertisement
Question
Posted by: Adele Cilliers | 2011-03-16

Maagseer

Goeiedag!

Ekt so twee maande terug dokter toe gegaan met geweldige pyn in my bors en oor my maag die dokter het my op Nexiam esomeprazole 40mg gesit, ekt het die pille n maand gedrink en vir n week opgehou ekt gedink ek sal reg wees want ek is op n laevet volgraan dieet ek dink nie koffie, gaskoeldrank of alkohol nie en ek eet ook glad nie sterk gegeurde kos nie. Nogsteets op die gesonde eet plan net sonder die pille het ek daardie week vreeslik begin opgooi en die pyn was erger, eks nou weer amper n maand op die Nexiam maar het oor die naweek weer begin opgooi met die geweldige pyn?

Is dit n maagseer?

Enige raad of inligting sal baie waardeer word!

Groete Adele

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Adele
Jy mag dalk 'n diafragma breuk (hiatus hernia) hê. Miskien moet jy liewer gaan vir 'n gastroskopie ondersoek (kameratjie sluk) dat hulle kan kyk. Hulle gee jou 'n ligte narkose/lokale narkose gewoonlik so dis gewoonlik nie 'n baie ongemaklike ondersoek nie.
http://www.bupa.co.uk/individuals/health-information/directory/h/hiatus-hernia
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-16

Hallo Adele
Jy mag dalk 'n diafragma breuk (hiatus hernia) hê. Miskien moet jy liewer gaan vir 'n gastroskopie ondersoek (kameratjie sluk) dat hulle kan kyk. Hulle gee jou 'n ligte narkose/lokale narkose gewoonlik so dis gewoonlik nie 'n baie ongemaklike ondersoek nie.
http://www.bupa.co.uk/individuals/health-information/directory/h/hiatus-hernia
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement