advertisement
Question
Posted by: Anon | 2010/07/29

Maagseer

Dr ek vermoed ek het ’ n maagseer kan dit veroorsaak dat ek
pyne kry wat soort gelyk is aan maanstonde pyne op my maag. Want elke keer dink ek dit is my maanstonde maar niks gebeur nie. Dit gebeur ook veral as ek stres het baie stres die afgelope tyd gehad.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Maagseer pyn is gewoonlik op die krop van jou maag en kan deursprei na jou rug. It is seerder as jy baie honger is of net na jy ge-eet het. dit is gewoonlik 'n branderige pyn wat verlig word deur iets soos Enos of Rennies. As die pyn wat jy kry meer kramperig is moet jou dokter dalk kyk of daar nie 'n probleem met jou vrouedele is nie ( infeksie of sist of so iets)
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/31

Dr ek weet nie wat kan fout wees nie ek kry die vreeslik seer pyn en dan bring ek op en dit begin tussen my bors kas tot naeltjie en dan near en bring geel bruin goed op.help asb

Reply to Anonymous
Posted by: kelly | 2014/08/27

Ek wil weet wat is dit as ek pyne kry reg onder my borste kan dir wees dat ek vekeerd le as ek slaap of wat? Ek kry dit net soggens

Reply to kelly
Posted by: Annelize | 2010/08/06

Ek wil net weet of ''n maagseer / maagseertjies in jou maag en om slukderm pyn in jou bors kan veroorsaak (linkerkant) Ek word
in die nag wakker so seer het ek, dat ek nie kan omdraai nie, al kom ek regop hou dit ''n ruk aan en is ek moeg. Was al by verskeie dokters en CT scan''s, niemand sien iets anders fout nie.
Ek is raadop, dis ''n seer wat jou bang maak, wil nie gaan slaapnie. In die dag hou ek my besig om nie aan die seer te dink maar daar moet ''n oorsaak wees.

Reply to Annelize
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/29

Hallo Anon
Maagseer pyn is gewoonlik op die krop van jou maag en kan deursprei na jou rug. It is seerder as jy baie honger is of net na jy ge-eet het. dit is gewoonlik 'n branderige pyn wat verlig word deur iets soos Enos of Rennies. As die pyn wat jy kry meer kramperig is moet jou dokter dalk kyk of daar nie 'n probleem met jou vrouedele is nie ( infeksie of sist of so iets)
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement