advertisement
Question
Posted by: Nerina van Rensbrg | 2010-05-28

Maagseer

Ek het 2jaar lank Altosec(ameprazole) gebruik. Elke dag hoofpyn gehad. Soek medikasie wat NIE AMEPRAZOLE bevat nie. Gebruik dit nou nie vir ''n maand, en hoofpyn is weg.
Dankie
Nerina

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Nerine

Gelukkig is daar BAIE opsies om te probeer. Ek stel voor jou koop 'n pakkie LANSOLOC OTC (15mg Lansoprazole) of Zantac 75 (Ranitidine) van jou apteek. Hierdie produkte is die half-sterkte weergawe van bekende voorskrifmedikasie vir dieselfde kondise. As jy hiervan sleg voel, dan kan jy dit uitskakel, andersins kan jy jou dokter vra vir 'n voorskrif hiervoor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010-05-31

Hi Nerine

Gelukkig is daar BAIE opsies om te probeer. Ek stel voor jou koop 'n pakkie LANSOLOC OTC (15mg Lansoprazole) of Zantac 75 (Ranitidine) van jou apteek. Hierdie produkte is die half-sterkte weergawe van bekende voorskrifmedikasie vir dieselfde kondise. As jy hiervan sleg voel, dan kan jy dit uitskakel, andersins kan jy jou dokter vra vir 'n voorskrif hiervoor.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement