advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009-03-09

Maagpyne/buikpyne en Stoelgange

Middag Dokter.

Dankie vir die antwoord op my navraag. Ek val seker nog onder die ovulasie-ouderdom. Al ander simptoom wat ek nog het is dat my stoelgange die afgelope 9 dae + nogal ongewoon is: geel van kleur, effens slymerig en somtyds diaree en naar. Ek drink nie enige medikasie wat dit kan veroorsaak nie en my stoelgange was nog altyd normaal - dis nou net vandat ek die maagpyne en naarheid het wat ek die gelerige stoelgange opgemerk het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek vir 'n volledige ondersoek en sodat daar 'n ontleding van jou stoelgang gedoen kan word.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bronshar | 2009-03-10

Hi there
I would recomend you see a docter soon. You could be Jaundiced, or gall blader problems.

Reply to Bronshar

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement