advertisement
Question
Posted by: TT | 2010/10/05

Maagpyn

Goeie dag

Ek het die afgelope paar maande op ''n gereelde basis ''n seer maag. Ek gooi ook gereeld op as ek klaar geeet het. Die kos kom nie eers tot in my maag nie, maar sit in my keel vas. Ek is ook baie opgeswel rondom my maag area. Ek het gereelde storelgang, geen koors ens, net baie seer maag. Dit voel soms of my " ingewande"  deur my ribbes druk. Ek het so ongeveer 5 jaar terug ''n mantelvlies breuk gehad wat herstel is. Ek het geen sooibrand nie, maar dit brand soms baie tussen my borste. Wat is die kans dat die mantevliesbreuk terug is. Ek was so ongeveer 2 weke terug by die dokter en hy het vir my medikasie gegee maar dit help net asoluut niks. Geen simptome het verminder of verander nie.
Dankie

TT

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo TT
Ongelukkig kan 'n mantelvlies breuk herhaal en jou simptome klink baie verdag daarvan. Vra hom om jou te verwys vir 'n gastroskopie om te kyk wat daar aangaan?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/03/26

Hallo Ek het n erge mantevlies breuk. kan die pyn in my bene, slegs as ek krag op hulle uitoefen soss trappe klim iets daarmee te doen hê?

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/06

Hallo TT
Ongelukkig kan 'n mantelvlies breuk herhaal en jou simptome klink baie verdag daarvan. Vra hom om jou te verwys vir 'n gastroskopie om te kyk wat daar aangaan?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement