advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009-01-31

Maagpyn

Dokter, help asb. Ek het vanoggend opgestaan met die vreeslikste maagpyne. Ek noem dit maag, maar dis eintlik meer oor my buik en in my lae rug in. Ek kan omtrent nie regop loop nie en dit voel asof die intensiteit van die pyne kom en gaan. Ek het niks ongewoon gister of vandag geeet nie. My maag spoel nie en is nie hard nie en my urine brand nie. Ek het All Bran vir ontbyt gehad en eet altyd gesond.

Ek het nou al Voltaren, Trepeline en pynpille gedrink, maar daar is geen verbetering nie. More is Sondag en ek kan nie by ' n dokter uit kom nie. Wat moet ek doen en wat kan die oorsaak daarvan wees? Dankie Dokter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Dankie dat jy health24.com besoek het. Ek vra om verskoning vir die vertraging in beantwoording daarvan.

Dit is ongelukkig moeilik om 'n diagnose te maak as jy nie 'n pasient kan ondersoek nie. Ek stel daarom voor dat jy intussen Buscopan Co gebruik en more 'n dokter besoek.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ronel | 2009-02-26

My dogter het seer na elke sportbyeenkoms op haar maag, en na oefening, veral as sy vinnige sprints doen. Sy se dit voel of dit haar blaas is, dit is brandpyne en ongelooflik seer. Die pyn het gewoonlik so na '  n halfuur verdwyn. Die pyn is nou meer aan die regterkant van haar maag en nog steeds seer na twee dae.
Kan dokter ons asb. dalk se wat fout kan wees
Dankie!
Groete
Ronel

Reply to ronel
Posted by: Ronel | 2009-02-24

My dogter het seer na elke sportbyeenkoms op haar maag, en na oefening, veral as sy vinnige sprints doen. Sy se dit voel of dit haar blaas is, dit is brandpyne en ongelooflik seer. Die pyn het gewoonlik so na ' n halfuur verdwyn. Die pyn is nou meer aan die regterkant van haar maag en nog steeds seer na twee dae.
Kan dokter ons asb. dalk se wat fout kan wees
Dankie!
Groete
Ronel


Reply to Ronel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement