advertisement
Question
Posted by: ? | 2008/11/18

maagpyn

My verloofde kry vir die afgelope paar maande elke nou en dan, veral as hy gedrink het of partykeer as hy iets geeet het soos KFC of iets, die verskriklikste maagpyn hy le en rondrol so seer is dit, maar dit gebeur meestal oor naweke. Hy het voorheen probleme gehad met sy dikderm en ek weet nie of dit dalk ' n koneksie kan he nie, kan dit dalk ernstig wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ?
Jou vriend kan dalk ‘n maagseer hê - veral as dit gebeur wanneer hy sekere kosse of alkohol gebruik wat die maag irriteer. Mucaine mag dalk help tydelik, maar as dit so erg is moet hy liewer ‘n dokter sien vir voorskrifmedisyne
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: li3zel | 2008/12/22

dit is jou galblaas - ek het presies dieselfde gehad! ek ken die pyn dit is verskriklik. my galblaas is uitgehaal. dit het so 3 maande aangehou, en toe een naweek wou dit net nie meer nie. die gal het toe veroorsaak dat ek geelsig kry - ek was baie baie siek.

nou is ek 100%

Reply to li3zel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement