advertisement
Question
Posted by: renthia | 2012/11/08

maagkrampe maar maag wIl Nie werk nie

Goeie dag my pa se galblaas is so 5jaar terug uitgehaal nou kry hy gereeld vreeslike maagkrampe maar sy maag wil nie werk nie en ander dae dan werk sy maag weer goed,kan dit wees as gevolg van die galblaas wat uitgehaal is of kan dit iets anders wees? Baie Ddankie! Renthia Genis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Renthia

Nee, ek dink nie die galblaas verwydering is die oorsaak nie. Dit is moontlik dat hy 'n tekort aan vesel in sy dieet het. Ek stel voor dat hy 'n gebalanseerde dieet volg, met baie vars vrugte, groente en vloeistof. Hy kan sy vesel aanvul met die gebruik van Solgar se "Multiple Fibre" kapsules.

Ek stel wel voor dat hy 'n gastroenteroloog vir 'n kolonoskopie konsulteer (veral as hy oor 50 is), as 'n voorsorg maatreel om enige onderliggende patologie uit te skakel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Susanna | 2014/08/26

Ek het gastro gekry en toe kry ek vir my Pectrolyte dat my maag kan stop. Ditvoel of my maag nou vrrstop is en nie kan werk nie. Wat kan emk gebruik. VVoel heeltyd naar met pyn op die maag

Reply to Susanna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement