advertisement
Question
Posted by: Anneline Saayman | 2010/02/08

Maagbreuk

Hallo

Ek het ' n maagbreuk en wil net weet wat dit is en of dit gevaarlik is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneline
As dit 'n hiatus hernia is (diafragma breuk) is dit nie gevaarlik nie, maar dit kan sooibrand en irritasie van die slukderm veroorsaak. Dit is nie gewoonlik nodig vir 'n operasie nie, en meeste dokters sal met pille behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: delora | 2015/10/15

Hi ek het n maagbreuk aan die regterkant van my naal wat is die oorsaak, en wat moet ek doen wanneer dit pyn. kan dit dalk groter word ek het dit nou vir 5jaar lank

Reply to delora | 1 comment (hide)
Posted by: delora | 2015/10/15

awaiting answer

Posted by: catherine | 2014/08/07

wat is di oorsaak van maagbreek?

Reply to catherine
Posted by: Johan | 2010/02/10

Verloor ook bietjie gewig.
Oorgewig is die oorsaak van baie probleme

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2010/02/09

Hallo Anneline
As dit 'n hiatus hernia is (diafragma breuk) is dit nie gevaarlik nie, maar dit kan sooibrand en irritasie van die slukderm veroorsaak. Dit is nie gewoonlik nodig vir 'n operasie nie, en meeste dokters sal met pille behandel.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement