advertisement
Question
Posted by: Wendy van Zyl | 2010-10-08

maag senuwee

My man het ''n gestresde gevoel oor sy maag. Hy was dokter toe, toe se die dokter net hy het maag senuwee. Hy het geen verduideliking gegee daaroor nie. Ek wil graag weet wat is maag senuwee? Is dit ''n begin van ''n maagseer. My man werk onder geweldige druk, eet graag " chillies, afval en vleis. Het dit dalk ook iets met cholesterol te doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wendy

Cholesterol het nie enige iets te doen met maag senuwees nie. Ek dink jou dokter verwys na 'n gastriese ulkus wat vorm as gevolg van onder andere 'n bakteriele infeksie, nl. H Pylori, asook lewenstyl faktore, soos 'n stresvolle lewenstyl en dieet. Verwys na die volgende webtuiste vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Gastric_ulcer

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement