advertisement
Question
Posted by: Chantelle | 2010/02/19

Maag pyn

More Dokter

Ek is 22 jaar oud. Vir die afgelope twee dae het ' n verskriklikke krampe op my maag veral aan die regter kant. As ek stil lê  of stil sit pyn dit nie, dit is net as ek beweeg. Ek kan oral op my maag druk behalwe aan die regterkant reg oor my naeltjie. Ek was nog nie by ' n dokter gewees nie, en het nie ' n mediese fonds nie ek het nou al spasmol pilletjies gedrink maar dit help nie. Wat moet ek doen, ek is raadop.
Baie dankie
Groete Chantelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantelle

Dit is belangrik dat jy so gou as moontlik 'n dokter konsulteer. Dit kan maagkrampe wees as gevolg van hardlywigheid of as gevolg van 'n meer ernstige oorsaak, soos endometriose of polisistiese ovariele sindroom.

'n Swangerskap toets sal ook gedoen moet word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement