advertisement
Question
Posted by: miekie | 2011-02-02

maag probleme

Hi dr
Hoop dit gaan goed. Simptome van hardlywigheid en diaree - agv verskeie meds wat ek drink. Sukkel ook met refluks saans. Het agtergekom High Fibre met Ispaghula Husk 3.5 mg help. Kan ek dit daagliks gebruik? Ek drink genoeg water en eet ook reg.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
ja jy kan dit gerus daagliks gebruik, dis nie sleg vir jou nie. Jy kan dalk vir jou dokter vra om vir jou iets voor te skryf vir die reflux (Nexiam werk goed)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Ralph | 2016-03-04

Dag se, dok. Dis nou al twee weke en ek wag nog altyd vir u positiewe en behulpsame terugvoering aangaande my pos gedateur aan u op die 21/02/2016. Dit sal baie waardeurend is as u so gou moontlik kan terug kom na my. Dankie

Reply to Ralph

Posted by: Ralph | 2016-02-21

Hi, dok. Hoop dit gaan baie goed met u. Eerste keer wat ek aan u hulp verleen. My babetjie van twee jaar op 27 Februarie sit met die volgende probleem; 1) Hy het altyd baie gesukkel om te ontlas dan loop hy gebukkend in sirkels en woen vas hou aan iets om net 'n bietjie te ontlas. 2) Ons het hom geneem waarby hulle die openinig 'n stukkie groter gemaak het en als daarna vir 'n tydjie oraait was. 3) Hy het dieselfde probleem nou onlangs gehad. 4) Dit het gestop maar nou is sy maag lopend en hy het geen koors nie. 5) Hy is hom normaal en eet tans vaste kos terwyl ons hom smecta ook gegee het, maar hom maag bly erg lopend. Raad en help asseblief. Dankie.

Reply to Ralph
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-02

Hallo Miekie
ja jy kan dit gerus daagliks gebruik, dis nie sleg vir jou nie. Jy kan dalk vir jou dokter vra om vir jou iets voor te skryf vir die reflux (Nexiam werk goed)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.