advertisement
Question
Posted by: Chane | 2010/12/20

Maag Probleem

Ek was onlangs by twee Dr''s gewees vir my maag probleem. Het bloedtoetse, dubbele kolonoskopie en galblaas sonar gehad, al die toetse se resultate het terug gekom dat daar geen probleem is nie. Ek weet nogsteeds nie wat is die oorsaak dat my maag so gaan nie. Op hierdie stadium is afhanklik van Kantrexil, en ek dink dit begin nou als beinvloed, want ek en my man probeer swanger raak en die 28 siklus en dag 14 ovelasie is als nou deurmekaar. Watse alternatief kan ek gebruik om my maag te stop, indien dit nodig is, wat nie enige langtermyn effekte sal he nie en ook nie ''n invloed sal he om swanger te raak nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chane
'n chroniese diaree kan veroorsaak word deur te vinnige deurgang van kos in die derm agv prikkelbare derm sindroom wanabsorbsie), inflammasie in die derm soos Crohn's disease, ulseratiewe kolitis (sou gesien het met kolonoskopie), sekere medisyne en middels (fruktose onder andere), infeksies (het hulle stoelgang weggestuur vir kweking?), skildklier probleme en suikersiekte (het hulle skildklier getoets en bloedsuiker?) Lees meer op
http://www.patient.co.uk/doctor/Chronic-Diarrhoea-in-Adults.htm
Iets soos Kaopektin is veilig - word nie geabsorbeer nie. Kantrexil het neomisien antibiotika in wat jy liefs nie moet gebruik as jy swanger is nie. Drink ook elke dag met etes 'n probiotikum soos Probiflora.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/21

Hallo Chane
'n chroniese diaree kan veroorsaak word deur te vinnige deurgang van kos in die derm agv prikkelbare derm sindroom wanabsorbsie), inflammasie in die derm soos Crohn's disease, ulseratiewe kolitis (sou gesien het met kolonoskopie), sekere medisyne en middels (fruktose onder andere), infeksies (het hulle stoelgang weggestuur vir kweking?), skildklier probleme en suikersiekte (het hulle skildklier getoets en bloedsuiker?) Lees meer op
http://www.patient.co.uk/doctor/Chronic-Diarrhoea-in-Adults.htm
Iets soos Kaopektin is veilig - word nie geabsorbeer nie. Kantrexil het neomisien antibiotika in wat jy liefs nie moet gebruik as jy swanger is nie. Drink ook elke dag met etes 'n probiotikum soos Probiflora.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement