advertisement
Question
Posted by: winnie | 2008/10/21

maag pain

jammer ek weet nie wie om te vra nie ek bly in saudi arabia en was nou al vier keer dokter toe ek kry n pain op my bo buike onder my ribes dan is ek vol winde en dit lyk of ek agtmande swaner is wat ek nie is nie hulle het gedink dit is my galblaas maar die toetse wys nee ek het wel amper vyf jaar gelede n gastrobypas gekry maar is verder baie gesond dit is net die laaste drie weke wat my maag my pla baie dankie winnie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Winnie
Aangesien jy 'n gastro-omlyning gehad het, MOET jy terugkeer na die dokters in Saudi en aandring dat hulle jou verder ondersoek. Die soort pyn wat jy ondervind, kan ook deur maagswere of prikkelbare dermsindroom veroorsaak word. Dring daarop aan dat hulle verder kyk want iets is beslis verkeerd en hulle moet by 'n diagnose uitkom sodat jy die korrekte behandeling kan kry.
Hopelik sal jy 'n SA dr sien!
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Shelly | 2009/04/07

I work with a woman who had the Bypass surgery 2 years ago. She does not eat well at all. She has not followed the prescribed diet. Currently she is very sick. She has vomiting and diarrehea. Could there be something wrong with her stomach? Could she have ruptrued anything from not eating properly? How serious should she take these symptoms?

Reply to Shelly
Posted by: mariaan goosen | 2009/02/06

ek kry ongefllike baie winde en voel naar ...met soms krampagtige pyne regs onder my ribbes -dit is ' n vreeslike ongemaklike gevoel -het u vir my raad??

Reply to mariaan goosen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement