advertisement
Question
Posted by: Christine | 2010/11/12

Maag kwessie met groot gewigs verlies

Liewe Dokter. Ek het so plus minus 40kg om te verloor. So dit is seker nie nodig om te noem dat my maag relatief groot is nie. ''''n vraag wat my die heeltyd pla vanaf ek op my gewigsverlies pad begin het, is sal ek ''''n flabby maag he as ek my doel bereik of kan dit verhoed word deur oefening? Dankie (0_o)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLiposuction Questions

Hi Christine

Dankie vir die navrae.

Dit is ongelukkig 'n moeilike vraag om te antwoord sonder om jou te sien en jou vel te evalueer.

Daar is verskeie faktore wat in ag geneem moet word soos ouderdom, lengte en kondisie van die vel tans (rekmerke ens).

Oefening sal verseker help, maar daar is ook verskeie ander modaliteite wat jy nou al kan begin gebruik om die vel te help soos carboxy therapy, endermology, rolling en thermage. Dit hang natuurlik af van jou begroting. As jy wel op eindig met 'n 'flabby' maag is 'n mini tummytuck altyd 'n opsie.

Die beste is om 'n estetiese dokter te konsulteer vir 'n opinie oor wat die beste vir jou sal werk.

Lekker dag

Dr Kotze

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Liposuction Questions | 2010/11/15

Hi Christine

Dankie vir die navrae.

Dit is ongelukkig 'n moeilike vraag om te antwoord sonder om jou te sien en jou vel te evalueer.

Daar is verskeie faktore wat in ag geneem moet word soos ouderdom, lengte en kondisie van die vel tans (rekmerke ens).

Oefening sal verseker help, maar daar is ook verskeie ander modaliteite wat jy nou al kan begin gebruik om die vel te help soos carboxy therapy, endermology, rolling en thermage. Dit hang natuurlik af van jou begroting. As jy wel op eindig met 'n 'flabby' maag is 'n mini tummytuck altyd 'n opsie.

Die beste is om 'n estetiese dokter te konsulteer vir 'n opinie oor wat die beste vir jou sal werk.

Lekker dag

Dr Kotze

Reply to Liposuction Questions
Posted by: Dr Kotze | 2010/11/12

Hi Christine

Dankie vir die navrae.
Dit hang baie af van die kondisie van jou vel tans, asook ouderdom. Oefening en geleidelike gewigsverlies sal beslis help. Ander bykomende behandelings om die kondisie van die vel te verbeter en te versterk is carboxy terapie en ''dermaroller''. Hierdie kan begin word selfde tyd as die gewigsverlies program.

Dr Kotze

Reply to Dr Kotze

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement