advertisement
Question
Posted by: Christine | 2010/10/26

Maag kwessie met groot gewigs verlies

Liewe Dokter. Ek het so plus minus 40kg om te verloor. So dit is seker nie nodig om te noem dat my maag relatief groot is nie. ''n vraag wat my die heeltyd pla vanaf ek op my gewigsverlies pad begin het, is sal ek ''n flabby maag he as ek my doel bereik of kan dit verhoed word deur oefening? Dankie (0_o)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hi Christine

Dankie vir die navrae.

Dit hang baie af van die kondisie van jou vel tans, asook ouderdom. Oefening en geleidelike gewigsverlies sal beslis help. Ander bykomende behandelings om die kondisie van die vel te verbeter en te versterk is carboxy terapie (www.carboxyworld.com) en 'dermaroller'. Hierdie kan begin word selfde tyd as die gewigsverlies program.

Dr Kotze

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Aesthetic Medicine | 2010/10/29

Hi Christine

Dankie vir die navrae.

Dit hang baie af van die kondisie van jou vel tans, asook ouderdom. Oefening en geleidelike gewigsverlies sal beslis help. Ander bykomende behandelings om die kondisie van die vel te verbeter en te versterk is carboxy terapie (www.carboxyworld.com) en 'dermaroller'. Hierdie kan begin word selfde tyd as die gewigsverlies program.

Dr Kotze

Reply to Aesthetic Medicine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement