advertisement
Question
Posted by: Helena | 2008-12-23

Maag gogga

Goeie dag Dokter

Asb ek het raad nodig. Ek het 2 naweke terug ' n 24uur maag gogga gehad, teen Dinsdag was dit weg. Maar van verlede week en Woensdag af kramp en werk my maag. Ek kan nie afgeboek word nie, want ons is bietjie kort aan personeel. Ek drink Scopex en Lomitol, maar die Lomitols het later nie meer gewerk nie. Ek drink nou Kantrxil wat ek ' n vorige keer by die dokter gekry het. Ek is bekommerd omdat die virus so lank aanhou. ek drink Probiflora ook.

Is daar enige iets anders wat ek nog kan doen? Ek eet toast en drink Coke al vir 2weke!!! HELP ASB

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Jy het alles reg gedoen so ver! As 'n maag gogga aanhou moet mens maar stoelgang lab toe stuur vir 'n toets - dis baie keer 'n parasiet wat spesifieke antiparasiet medikasie nodig het
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement