advertisement
Question
Posted by: Maryke | 2011/04/11

Maag bly brand

Dit voel my maag bly brand, dit is meestal onder my naeltjie. Met die verloor ek my eetlus. Dit kom en gaan, nie konstant.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maryke
Jy het dalk gastritis (maag slymvlies ontsteking) of 'n peptiese ulcus. Probeer Mucaine as dit brand en seer is , maar ek dink jy moet jou dokter vra om te kyk of 'n gastroskopie nodig is en jy het dalk 'n kursus suur onderdrukkende medisyne nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: annoniem | 2011/07/28

Hi, Ek is elke dag baie naar en my maag brand. Ek gebruik nou al my derde kursus antibiotika maar dit het al voor dit begin. Wat kan ek gebruik?

Reply to annoniem
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/11

Hallo Maryke
Jy het dalk gastritis (maag slymvlies ontsteking) of 'n peptiese ulcus. Probeer Mucaine as dit brand en seer is , maar ek dink jy moet jou dokter vra om te kyk of 'n gastroskopie nodig is en jy het dalk 'n kursus suur onderdrukkende medisyne nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement