advertisement
Question
Posted by: EKKE | 2012/06/22

MAAG

Die afgelope 3mnde ondervind ek probleme met my maag. Met rukke voel ek baie ongemaklik en self naar. Ek het gewonder of dit dalk my dikderm kan wees. Wat kan ek gebruik om die ongemak (nie baie nie, maar partykeer bewus daarvan) te verlig. My maag gaan ook nie elke dag nie, maar wil ook nie goed gebruik vir dit nie. (Apteker het vir my stroop gegee, maar dit maak geweldig krampe). Wat se natuurlike middels kan ek daarvoor gebruik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi E

Jy sal meer spesifiek moet wees: Voel jy opgeblaas? In so 'n geval mag iets soos smasmo canulase en LP299V 'n groot verskil maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2012/06/25

Hi E

Jy sal meer spesifiek moet wees: Voel jy opgeblaas? In so 'n geval mag iets soos smasmo canulase en LP299V 'n groot verskil maak.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement