advertisement
Question
Posted by: Sonette Gertzen | 2012/03/19

maag

Die pyn op my bo maag is beter maar nou sit ek met n maag wat baie geswel is en lyk of ek swanger is . Wat kan dit nou wees ? Ek kry nog sooibrand en maag gevoelig bo. My maag gaan normaal geen hardlywigheid nie . Ek moes op 30 n histerektimie kry a.g.v edomotriose het nog my eierstokke . Kan ek gluten intolerance wees. Of kan my lewer blasies op he . Of kan my endomotiose terug wees op my eierstokke al het hulle my baarmoeder verwyder . Ek is bekommerd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sonette

Ja, daar is vele moontlike oorsake vir jou simptome. Jy sal jou dokter vir 'n gastroskopie, kolonoskopie en sonar van jou buik moet konsulteer. Om moontlike herhaling van endometriose uit te skakel, kan die dokter oorweeg om laporoskopiese ondersoek te doen. Ek wens ek kan jou gerus stel, maar jy sal ongelukkig jou dokter vir verdere ondersoeke moet konsulteer.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: geraldine | 2012/04/23

Hello ek wil net hoor ek kry my krampe v daai tyd mar dit gaan net weer weg ek is op geswel by vingers en voel vol mood swings.Kan ek dalk swanger wees?Op hoeveel weke kan jy home test doen?

Reply to geraldine
Posted by: madie | 2012/03/22

hi,ek het dieselfde simptome as jy en ek het n mantelvliesbreuk,dit is aaklig,ek vrek van die sooibrand

Reply to madie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement