advertisement
Question
Posted by: Vrou | 2009/08/11

Maag

Hi Dok,

Ek wil graag weet wat die verskil in simtome is tussen: IBS en spastiese dikderm?

Vanaf my kind se geborte(5jr) Sukkel ek vreeslike met hardlywigheid, Ek kry die vreeslikste maag krampe en ook in my sye. My maag sal die een oomblik spoel en die volgende oomblik klip hard wees met krampe. Krampe gebeur elke dag gedurende die dag maar die ergste is in die oggend. Ek voel somtyds baie vol en ongemaklik alhoewel ek niks geeet het nie. ek kry ook lae rug pyn asof dit lam is veral as ek maag krampe het. Ander kere kan ek myself dood eet en nie vol voel nie en ' n aanhoudende gevoel van honger het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vrou
Dit is baie dieselfde en klink baie soos simptome van 'n spastiese dikderm maar mens moet altyd eers behoorlik ondersoek word voor mens hierdie diagnose aanvaar. Ander goed kan ook hierdie simptome veroorsaak, soos maagsere, inflammatoriese dermsiekte of infeksies. Vra jou GP om jou na 'n gastroenteroloog te verwys sodat hulle mooi kan kyk. Soms is dit ook nodig om 'n ondersoek onder narkose te ondergaan net om seker te maak dat daar nie enige ander siektetoestande in die derm is nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SUS | 2014/10/14

MY MY SE MAAG IS KLIP HARD EN OPGESWEL. EN HY KRY PYNE EN KRAMPE IN SY SYE. WAT KAN DIT WEES

Reply to SUS

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement