advertisement
Question
Posted by: ONNOSEL - MET HOOFLETTERS | 2009-03-23

Ma - 28jaar oud

Dr. Ek voel sooo stupid. Weet u ek weet nie of dit is vandat my kind 2jaar terug gebore is, (dink ek het die porridge-brain permanent gehou) is ek net plainweg stupid. Ek dink nie ek vra iemand oor en oor om ' n ding te herhaal. Kan ' n mens so stupid raak? Ek voel partymaal ek kan myself skop. Ek voel ek kry genoeg rus in. Is daar iets anders wat ek kan gebruik of doen om my slimmer te maak?
Dankie vir u tyd Dr.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Onnosel
As mens 'n ma word moet jy skielik multitask - mens het baie meer om te doen en te onthou want jy dink nou vir twee! Maak maar notas van belangrike goed en probeer om te konsentreer op een ding op 'n slag. Jy kan dalk Biostrath aanvulling probeer!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement