advertisement
Question
Posted by: WVW | 2009/11/24

M

EK HET DRINGENDE HULP NODIG EK IS SO MOEG VIR N MOE MAN EK KAN DIE STYPE VANG

EK EN MY MAN IS AL 2 WERKENDE MENSE MY PROBLEEM IS MY MAN KOM SAAM MET MY AF HALF 5 DAN GAAN ONS HUIS TOE ONS KOM SO 6 UUR BY DIE HUIS NA AL ONS DAGLIKSE DRAAIE

HALF 7 AS ONS SIT EN 7NDE LAAN KYK RAAK HY AAN DIE SLAAP DAAR LE HY TOT HY EENDAG WAKKER WORD EN BED TOE KOM ONS BAKLY VREESLIK BAIE OOR HY ALTYD SLAAP EN SY VERSKOONING IS HY IS ALTYD MOEG

EK WEET NIE HOE HY DIT REG KAN KRY OM SY LEWE OM TE SLAAP NIE SO EK WIL WEET WAT SAL JY AAN BEVEEL WAT REGTIG SAL WERK

hELP ASB VOOR HY EEN DAG WAKKER WORD EN HY HET NIE MEER N VROU NIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Gebruik hou man enige aanvullings? 'n Goeie opsie is 'n daaglikse aanvulling - tinikums, nie multivitamiene nie - soos MINAMINO of STAMINOGRO. Ek sal laasgenoemde aanbeveel omdat ek al eerstehands gesien het hoe goed dit werk - Laat hy sommer dadelik 'n dosis van 4 tablette daagliks neem. (Gee dit ook 'n paar weke om volle potensiaal te bereik).

Deur by 'n gym aan te sluit en so 30-40 minute 3-4 keer per week te gaan gaan julle nie net tyd saam gee nie, maar gaan ook wondere vir die energievlakke doen - Julle sal egter moontlik 7de Laan hiervoor moet opgee!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: WVW | 2009/11/25

My man is 25 jaar oud Hy was nog nie by n dokter oor sy moeg heid nie maar hy was n maand terug daar vir n roetiene check up maar hy het nie bloed getrek of niks nie.
My man het n Familie geskiedenis van Diabetes aan sy ma en sy pa se kant. Ek sal hom laat toets Hy kan nie 2 min stil sit nie dan slaap hy in die geselskap by die sel groep waar ook al hy is slaap hy Baie Dankie vir die Hulp Ek moet by se ek Gym elke oggend 5 uur en ek het die wereld se energie

Reply to WVW
Posted by: pharmacist | 2009/11/25

Gebruik hou man enige aanvullings? 'n Goeie opsie is 'n daaglikse aanvulling - tinikums, nie multivitamiene nie - soos MINAMINO of STAMINOGRO. Ek sal laasgenoemde aanbeveel omdat ek al eerstehands gesien het hoe goed dit werk - Laat hy sommer dadelik 'n dosis van 4 tablette daagliks neem. (Gee dit ook 'n paar weke om volle potensiaal te bereik).

Deur by 'n gym aan te sluit en so 30-40 minute 3-4 keer per week te gaan gaan julle nie net tyd saam gee nie, maar gaan ook wondere vir die energievlakke doen - Julle sal egter moontlik 7de Laan hiervoor moet opgee!

Reply to pharmacist
Posted by: Johan | 2009/11/24

WVW,
Hoe oud is jou man?
Gewig?
Wanneer was hy vir Dr ondersoek?
Ek was ook so! Slaap met noot vir noot na glasie rooi wyn.
Ek is gediagnoseer as diabeties.
Drink my pille en spuit insulien en kan nou hou tot 10h00 dan is daar gewoonlik niks meer wat ek op TV kan kyk en gaan dan kamer toe en luister nog radio

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement