advertisement
Question
Posted by: Liesl | 2010/02/01

Lys van glutenvrye produkte van verskillende fabrieke/handelsmerke

Goeiedag
Ek en my 5-jarige seun het altwee ' n gluten intoleransie (en daarby is ek ook ' n tipe 1 diabeet) en moet gluten heeltemal vermy. Ek is al moedeloos oor wat om vir hom te ete te gee. Waar kan ek ' n lys van glutenvrye produkte van al die verskillende fabrieke/handelsname kry, asseblief?!?
Groete
Liesl

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liesl
Ek is jammer om te verneem dat jy en jou seuntjie aan gluten intoleransie ly en jy boonop ook tipe 1 diabetes het. Dit is so 'n komplekse situasie dat jy asb 'n dieetkundige moet spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Besoek die Webwerf van die Allergie Assosiasie by: www.allallergy.net om na te slaan watter kosbestanddele almal gluten bevat. Dit sal julle help om die kosse te vermy wat gluten bevat, maar dit is steeds belangrik om die dieetkundige te sien omdat jy 'n individuele diabetes dieet nodig het en jou seuntjie ook die korrekte dieet moet volg om te verseker dat jy die nodige voedingstowwe inneem om te verseker dat hy gesond bly en korrek groei.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: gerda | 2010/02/05

waar kan ek die lys kry ek hoop iemand kan my help

Reply to gerda
Posted by: Delene Weber | 2010/02/02

Liesl, -|- ak my asb - ek kan jou defnitief hiermee help -my dogter is ook gluten intolerant en ek het lyste en lyste van haar dieë tkundige gekry. Sterkte - dis ' n moeilike pad wat voorlê !

Reply to Delene Weber | 3 comments (hide)
Posted by: Hantie | 2016/01/08

Hi Delene kan jy my asb help met n lys van gluten vrye produkte. Vriendelike Groete. kanjy asb vir my e-mail. bothahantie1@gmail.com

Posted by: Hantie | 2016/01/08

Delene kan jy my asb help met n lys van gluten vrye produkte.

Posted by: Rhona Bornman | 2013/08/15

Hidaar Delene, ek het sopas gelees dat jy vir Liesl kan help met 'n lys van gluten vrye produkte. Ek sal dit hoog op prys stel as jy dit ook vir my kan email. Vriendelike groete. Rhona : rhona.bornman@gmail.com

Posted by: DietDoc | 2010/02/01

Beste Liesl
Ek is jammer om te verneem dat jy en jou seuntjie aan gluten intoleransie ly en jy boonop ook tipe 1 diabetes het. Dit is so 'n komplekse situasie dat jy asb 'n dieetkundige moet spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Besoek die Webwerf van die Allergie Assosiasie by: www.allallergy.net om na te slaan watter kosbestanddele almal gluten bevat. Dit sal julle help om die kosse te vermy wat gluten bevat, maar dit is steeds belangrik om die dieetkundige te sien omdat jy 'n individuele diabetes dieet nodig het en jou seuntjie ook die korrekte dieet moet volg om te verseker dat jy die nodige voedingstowwe inneem om te verseker dat hy gesond bly en korrek groei.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement