advertisement
Question
Posted by: Diné  | 2010-01-19

Lys met woorde wat Gluten aandui

Waar kan ek ' n lys van bestanddele kry wat ek moet vermy omdat ek gluten intolerant is? Ek hoor " hydrogenated vegetable fat"  bevat gluten. Is dit waar? En Stysel? Is daar verskillende soorte? Of is daar ' n website waar ek so ' n lys kan aflaai? hier is nie ' n dieë tkundige by ons in die Kalahari nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Dine
Die probleem met gluten-intoleransie is weliswaar dat so baie kommersiële kosse wel gluten of koring bevat wat nie ooglopend is nie. Besoek die Webwerf van die Allergie Assosiasie by: www.allallergy.net om na te slaan watter kosbestanddele almal gluten bevat. Plantaardige vette en olies bevat geen gluten nie, maar dit is moontlik dat produkte soos margarien in sommige gevalle een of ander byvoegsel bevat, wat miskien gluten bevat. Jy sal maar op bg. Webwerf moet kyk en dan elke etiket mooi bestudeer.
Sterkte daar in die Kalahari (dis darem so 'n mooi deel van ons land)
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-01-19

Beste Dine
Die probleem met gluten-intoleransie is weliswaar dat so baie kommersiële kosse wel gluten of koring bevat wat nie ooglopend is nie. Besoek die Webwerf van die Allergie Assosiasie by: www.allallergy.net om na te slaan watter kosbestanddele almal gluten bevat. Plantaardige vette en olies bevat geen gluten nie, maar dit is moontlik dat produkte soos margarien in sommige gevalle een of ander byvoegsel bevat, wat miskien gluten bevat. Jy sal maar op bg. Webwerf moet kyk en dan elke etiket mooi bestudeer.
Sterkte daar in die Kalahari (dis darem so 'n mooi deel van ons land)
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement