advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2007-02-20

Q.

Lynsaad

Hi Diet Doc

Ek strooi lynsaad, rosyntjies, ens oor my All Bran elke oggend.
Het gelees dat lynsaad gemaal moet word. 1. Is dit waar of het dit dieselfde voedingswaarde as dit nie gemaal is nie?
2. Watter voedingswaarde het pampoensade?

Groete
Lisa

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Lisa
Dit is moontlik dat die maal van lynsaad help om die voedingstowwe meer beskikbaar te maak vir die liggaam en vir opname deur die spysverteringskanaal. Pampoensade is ryk aan energie (1864 k/100g), plant proteïen (18,6 g/100g), vet (19,4g/100g, waarvan die meerderheid gesonde mono- en poli-onversadigde vette is), vesel (35.9g per 100g), yster, magnesium, kalium, sink, B vitamiene en foliensuur.
Geniet dit
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mia | 2014-10-27

Is lyn saad dieselfde as wat "lynseed oil" van gemaak word? My man gebruik dit om hout te beskerm, maar die houer waarsku dat dit giftig is!

Reply to Mia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement