advertisement
Question
Posted by: Denel | 2012-03-22

lyfseer

Ek het laringitis gehad en het skielik vandag begin voel dat daar teen plekke by my nek is. Dit het versprei na my skouers, my blaaie en dit is nou al by my ribbes. Dis seer met aanraking en as ek le is dit ook seer!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Denel

Jy moet jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer en 'n moontlike kursus antibiotika. Die infeksie kan wel lyfseer veroorsaak.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ADRI | 2012-06-09

Dok ek is 44j ,het hart probleme in familie ,onder aktiewe skildklier en cholestrol.Het plastiese nierpype en kleppe van 12j. Het klepsiela gehad en mikrodantin gebruik.9weke terug mangelontsteking gekry,toe klierkoors.toe longontsteking en toe is daar 6 bakterie in my liggam gekry. My liggam is weerstandig teen anti -biotika.Sedertdien kry ek koors in die nag ,dan warm dan koud.My mond is vol koorssere,ek is tot die dood toe moeg lam en tam,my kop is gedurig seer en my lyf/vleise pyn aanhoudend.My bene slaan kole uit en my regter skouer bly seer.Ek kom nou uit die hospitaal waar die internis se hy weet nie wat my makeer nie maar vermoed ek het bosluiskoors of n virus wat oor n tyd sal herstel.Ek kan nie meer so aangaan nie en is raadop.My man wil my weer in die hospitaal laat opneem maar ek was 7 dae daar en het net pyn medikasie gekry.HELP ASSEBLIEF.

Reply to ADRI

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement