advertisement
Question
Posted by: margaret | 2011/01/20

LUPUS / RUMATOIDE ARTRITIS

Ek gebruik o.a. be tab prednisone 10mg per dag vir my siektetoestand. Ek het oor die afgelope tyd 15 kg opgetel. Dit is regtig ''n stryd. Ek eet regtig nie te veel nie en let op wat ek eet, maar verloor niks gewig nie. Tel net op....... Help!!! Gee asb raad, want ek kan nie sonder die predisone gaan nie. As ek dit oorslaan, het ek geweldig pyn en swelling.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello Margeret

die prednisone sal deel wees van die gewig optel. Mens kan 'n lewer detox doen om te help vir gewis verlies maar moet dit onder die toesig van 'n dokter of homoepaat doen as gevolg van jou kondisie. Kyk bietjie na autosanguis terapie vir die auto immune diseases.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement