advertisement
Question
Posted by: Ria | 2011/06/26

Lupus

Vriendin gediagnoseer met LUPUS. Is dit kroniese siekte of doods vonnis? Is dit erger as suikersiekte?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Ria

Alhoewel lupus beslis ernstig is, is dit in die moderne wereld nie 'n doodsvonnis nie.

Sy sal moontlik haar leefstyl tot 'n mate moet aanpas, maar indien sy deur 'n dokter behandel word en die aanbevole advies toepas, behoort sy 'n bykans normale lewe te kan leef.

Dis moeilik om Lupus met diabetes te vergelyk aangesien Lupus 'n outo-immuun siekte is - Hoe erg dit is hang af van die tipe Lupus en die graad waarin sy dit het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lo-Mari | 2011/07/04

Hi Ria,

Ek en my suster is gediagnoseer met lupus in 1993 en ons was op kortisoon om ons pyne in die gewrigte weg te vat. Dit gaan met ons altwee baie goed en die lupus is nou in remissie. Daar is verskillende soorte lupus en die siekte kan partykeer erg wees waar dit jou ingewande aantas.
Maak net seker dat as jou vriendin swanger raak dat sy wel vir haar ginekoloog van lupus vertel. Dit het n groot invloed hoe hulle haar moet behandel tydens swangerskap.
Groete

Reply to Lo-Mari
Posted by: pharmacist | 2011/06/28

Hi Ria

Alhoewel lupus beslis ernstig is, is dit in die moderne wereld nie 'n doodsvonnis nie.

Sy sal moontlik haar leefstyl tot 'n mate moet aanpas, maar indien sy deur 'n dokter behandel word en die aanbevole advies toepas, behoort sy 'n bykans normale lewe te kan leef.

Dis moeilik om Lupus met diabetes te vergelyk aangesien Lupus 'n outo-immuun siekte is - Hoe erg dit is hang af van die tipe Lupus en die graad waarin sy dit het.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement