advertisement
Question
Posted by: Kirsten | 2011/05/03

LUPUS

Ek het hulp nodig en is al baie moedeloos. Weet nie meer wanneer om dokter toe te gaan nie! Dis nou ''n jaar wat ek gediagoseer is met Lupus en 2 jaar terug met Fibromyalgia. Dis nou van Maart sit ek met ''n drukkende hoofpyn en duisligheid. in die begin het my oe geswel en my visie aan en af verloor (blur).
Visie is better nou, maar sit nogsteed met die drukkende hoofpyn en af na my nek en duisligheid. Laaste week gooi ek op en niks werk vir naarheid. klier onder my linder oor is geswel asook agterkant van my kop. 2weke terug uit gepaas. was by oe spesialiste en hulle kon niks verkeerd sien en my lupus spesialist is ver en kan haar nie gereeld sien nie en sy kan my ook nie so ver help nie. asb ek het raad nodig. ek is moeg om elke dag sleg te voel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Kirsten,

Die hoofpyn is nie noodsaaklik as ‘n resultaat van die lupus nie, en dit is balangrik dat ons vasstel of daar nie ‘n ander rede is vir die hoofpyn nie. Om dit te doen is dit belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie ‘n ander oorsaak is vir die pyn. As daar vasgestel is dat daar nie ‘n neurologiese problem is nie, is die volgende stap ‘n “multidisiplinere” ondersoek. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2011/05/04

Beste Kirsten,

Die hoofpyn is nie noodsaaklik as ‘n resultaat van die lupus nie, en dit is balangrik dat ons vasstel of daar nie ‘n ander rede is vir die hoofpyn nie. Om dit te doen is dit belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie ‘n ander oorsaak is vir die pyn. As daar vasgestel is dat daar nie ‘n neurologiese problem is nie, is die volgende stap ‘n “multidisiplinere” ondersoek. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.