advertisement
Question
Posted by: Reinette | 2011/02/10

Lupus

Middag,

Ek is 3 jaar terug gediagnoseer met lupus en is nou 32 jaar oud sederdien is ek op kortisoon pille en drink elke dag 1. Wat ek wil weet is watter newe effekte dit op die lang duur gaan wees want ek het nie eers opgeswel soos almal voorspel het nie en weeg nog konstant 48kg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Reinette
Klink vir my of jy 'n lae dosis kortisoon gebruik en dit behoort nie vir jou erge newe effekte te gee nie. Hoë dosisse oor langtermyn kan verdunning van die vel, kneusings, gewigstoename, verhoogde bloeddruk, osteoporose en katerakke veroorsaak, maar as jy dit nie gebruik nie, sal jou lupus veel meer skade as dit doen. Mens moet maar die newe effekte opweeg teen die positiewe effekte.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/10

Hallo Reinette
Klink vir my of jy 'n lae dosis kortisoon gebruik en dit behoort nie vir jou erge newe effekte te gee nie. Hoë dosisse oor langtermyn kan verdunning van die vel, kneusings, gewigstoename, verhoogde bloeddruk, osteoporose en katerakke veroorsaak, maar as jy dit nie gebruik nie, sal jou lupus veel meer skade as dit doen. Mens moet maar die newe effekte opweeg teen die positiewe effekte.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement