advertisement
Question
Posted by: Adele | 2009/11/27

Lupus

Daar is 3 familie lede wat aan Lupus lei. Is daar enige nuwe medikasie of behandeling wat hulle kan gebruik? Is daar geen kans op genesing vir hulle nie? My ma, haar suster en haar dogter lei almal aan Lupus maar dit beinvloed elkeen op ' n besondere manier. My ma het erge gewrigspyne, my tannie hartversaking en neurologiese probleme en my niggie se niere het geheel en al ingegee.

Wat is die kans dat ek ook lupus kan he maar dit dalk nog nie weet nie?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adele

Jy kan genetiese toetse laat doen om vas te stel of jy die abnormaliteit dra wat Lupus veroorsaak.

Verwys ook na die volgende webtuiste vir meer inligting en die nuutste behandeling vir Lupus: http://en.wikipedia.org/wiki/Systemic_lupus_erythematosus

Dit is 'n baie volledige verwysing vir Lupus.

Alle sterkte

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement