advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2011/08/18

LUMBALE WERWELS

X-ray verslag : tekens van degeneratiewe veranderinge vd lumbale werwels, asook degeneratiewe diskus siekte asook spondiloartrose. Diskusspasies toon vernouing. Degeneratiewe verandering vd apofiseale gewriggies. Intervertebrale foramina vertoon patent. Opsommend: Degeneratiewe veranderinge vd lumbale werwels, tekens van spondiloartrose asook degeneratiewe diskus siekte. Verduidelik asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Jenny
Dit beteken hoofsaaklik dat jou werwels die tekens van "wear and tear" toon- d.w.s die kussinkies tussen die werwels is besig om platter te raak en al hierdie goed wat hulle in die verslag noem beteken dat jy soos meeste van ons wat ouer raak, 'n mate van oste-artritis het. Dit kan styfheid en oyn veroorsaak en gewoonlik help anti-inflammatoriese middels daarvoor. Onthou ook om so aktief moontlik te bly deur te stap/ swem ens.met minimale hoe impak oefening.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anton | 2015/07/16

Ek is maar 37 en sit met die probleem, waarheen vir my????? Ek het al teveel gesien hoe lyk mense wat die operasies gehad het, dis wat hulle mos wil doen!!!!!!!!!

Reply to Anton
Posted by: Alta | 2014/02/18

Ok, and how is htis situation treated? As I tried exercises but it is tooooo painful. I ghad the anti infalamation medication and again pain killers and antibiotics, but nothing is better. What do we do now?

Reply to Alta
Posted by: Healthy Bones | 2011/08/31

Hello Jenny
Dit beteken hoofsaaklik dat jou werwels die tekens van "wear and tear" toon- d.w.s die kussinkies tussen die werwels is besig om platter te raak en al hierdie goed wat hulle in die verslag noem beteken dat jy soos meeste van ons wat ouer raak, 'n mate van oste-artritis het. Dit kan styfheid en oyn veroorsaak en gewoonlik help anti-inflammatoriese middels daarvoor. Onthou ook om so aktief moontlik te bly deur te stap/ swem ens.met minimale hoe impak oefening.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement