advertisement
Question
Posted by: Estelle Greef | 2011/03/16

Lumbale werwels

Wat beteken dit as die X-strale verslag se: Degeneratiewe veranderinge is teenwoordig in die lumbale werwels met vernouing van die intervertebrale diskusspasies sowel as osteofiet formasie. Die ossifikasie van die benige elemente vertoon egter steeds normaal. Normale ossifikasie en trabekulere netwerk:

Gevolgtrekking  Degeneratiewe veranderinge van die lumbale gebied gedemonstreer met osteofiet formasie sowel as vernouing van die intervertebale diskus hoogte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estelle
Dit beteken die kussinkies tussen die werwels het bietjie platgeval en daar is been uitgroeisels in die openinge waar die senuwee wortels moet deurgaan - dit kan drukking op die senuwees gee met simptome in jou bene soos pyn of naalde en spelde.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/17

Hallo Estelle
Dit beteken die kussinkies tussen die werwels het bietjie platgeval en daar is been uitgroeisels in die openinge waar die senuwee wortels moet deurgaan - dit kan drukking op die senuwees gee met simptome in jou bene soos pyn of naalde en spelde.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement