advertisement
Question
Posted by: *** | 2008/06/12

Q.

Lugweg infeksie

Hi Dokter,

Ek is dinsdag dr toe om my ligte lugweg infeksie te stop voor dit verder gaan. Ek is nou op Zithromax 500 mg, 3. Vanoggend 3h00 word ek toe wakker met 'n verskriklike brand pyn oor my rug en borskas. My stem is nou ook weg. Moet ek terug gaan dr of kan u dalk iets voor stel?

Baie dankie vir die moeite.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo ***
Ongelukkig word die meeste lugweg infeksies deur virusse veroorsaak en antibiotika help nie daarvoor nie. 'n Mens se liggaam moet hierdie infeksies maar self beveg. Miskien moet jy net dat jou dokter kyk of jy nie nou bronchitis of longontsteking het nie, maar jy gaan waarskynlik maar in die bed moet gaan klim vir 'n paar dae tot die infeksie verby is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Anonymous | 2013/12/19

So daar is niks daarvoor nie?moet mens in die bed bly

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement