advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012/01/26

LP

Baie dankie vir u antwoord op my vraag. Nou is daar net nog n paar goed wat ek wil weet dan.
1) Hoekom word die area nie verdoof nie? Hoekom mens onnodig pynig?
2) Kan mens aandring dat die area verdoof word?
3) Volgens cyber doc moet die area verdoof word 10 minute voor die tyd en self jou huis dr kan die prosedure doen. Kan mens aandring op n neuroloog?
Weereens baie dankie vir al u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Die pasient kan aandring op wieookal hulle verkies.

Ek doen nie self hierdie prosedure. Die beste is om die een wat die prosedure uitvoer te vra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2012/01/27

Die pasient kan aandring op wieookal hulle verkies.

Ek doen nie self hierdie prosedure. Die beste is om die een wat die prosedure uitvoer te vra.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement