advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012/01/12

LP

Hi Dr. Kan u dalk vir my se wat die prosedure is vir n LP. Is daar nie n minder pynlike manier om dit te doen nie? Hoelank voor die tyd moet jy iets gespyt word vir die pyn en is daar nie n pleister wat geplak kan word om die area waar die naald ingedruk word te verdoof nie? Dit is mos maar dieselfde as n epidoraal al verskil is iets word uitgetrek i.p.v ingespuit? Wie is veronderstel om n LP te doen op jou, watse dr sal die beste keuse wees? Dankie vir u hulp.
Ps: Kan u ook dalk vir my se hoekom hou julle nie die archive search oop wanneer julle nie beskikbaar is nie? Dan kan mens tenminste daar gaan soek vir antwoorde.
Weereens dankie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

'n LP is 'n maklike prosedure en kan selfs deur jou huisdokter gedoen word. 'n Klein inspuiting word gegee om die area te verdoof, plus minus tien minute voor die prosedure. Daar is rome beskikbaar wat die vel verdoof voor so 'n prosedure.

Sterkte en groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Suzanne | 2012/01/13

Hi Karen,

Ek het 2 LP''s gehad. Die Neuroloog het vir my Dormicum ingespuit. Dit is wondelike goed. Vra jou Dr om dit vir jou te gee voor hy die LP doen.

Sterkte

Reply to Suzanne

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement