advertisement
Question
Posted by: Leandra | 2010/04/08

LOW-/HIGH GI Kosse

Goeie dag,

Kan u dalk asb vir my se watter kosse is LOW en HIGH GI kosse?

Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Leandra
Omdat daar so baie kosse is wat geklassifiseer word as hoë-, matige- en lae-GI, sal jy die inligting moet bekom uit boeke soos "The South African Glycemic Index & Load Guide" deur Gabi Steenkamp en Liesbet Delport wat jy op die Webwerf van die “GI Foundation” by: www.gifoundation.com kan bestel vir R100.00. Klik ook op 'Diet/Food' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/04/10

Beste Leandra
Omdat daar so baie kosse is wat geklassifiseer word as hoë-, matige- en lae-GI, sal jy die inligting moet bekom uit boeke soos "The South African Glycemic Index & Load Guide" deur Gabi Steenkamp en Liesbet Delport wat jy op die Webwerf van die “GI Foundation” by: www.gifoundation.com kan bestel vir R100.00. Klik ook op 'Diet/Food' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement