advertisement
Question
Posted by: Liezel | 2011-01-13

LOW GI SHAKES

HALLO DOKTER ,JAMMER DAT EK U WEER PLA,EK WIL NET BY DOKTER UITVIND WAT DOKTER VAN HERBALIFE OF LOW GI MEAL REPLACEMENT SHAKES DINK.JY KAN JOU KOS 2 KEER 1 DAG VERVANG MET DIE SHAKES.EN DAN VIR JOU 3DE ETE KAN JY BRUINRYS,GROENTE ,GROENSLAAI EN HOENDER OF VIS EET.MET DIE SHAKES KAN JY OOK I VRUG BY EET,SAL DIT LY TOT GEWIG VERLOOR OF NIE,EN PLUS 30 MINUTE SE OEFENING

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liezel
Ek is self nie ten gunste van dieetskommels nie aangesien dit vervelig raak. Maar as jy nagaan op die etiket en die energie-inhoud van een skommel oorskry nie 2100 kJ nie (1/3 van jou daaglikse energie-inname as jy wil verslank) en jy hou van die smaak, ens, dan kan jy dit wel gebruik gerieflikheidshalwe. Maak ook seker dat jy nie meer as gewoonlik eet wanneer jy nie die skommels gebruik nie! So lank as wat jy jou energie-inname tot omtrent 6300 kJ/dag verlaag en daardie 30 min se oefening doen, behoort jy gewig te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-01-13

Beste Liezel
Ek is self nie ten gunste van dieetskommels nie aangesien dit vervelig raak. Maar as jy nagaan op die etiket en die energie-inhoud van een skommel oorskry nie 2100 kJ nie (1/3 van jou daaglikse energie-inname as jy wil verslank) en jy hou van die smaak, ens, dan kan jy dit wel gebruik gerieflikheidshalwe. Maak ook seker dat jy nie meer as gewoonlik eet wanneer jy nie die skommels gebruik nie! So lank as wat jy jou energie-inname tot omtrent 6300 kJ/dag verlaag en daardie 30 min se oefening doen, behoort jy gewig te verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement