advertisement
Question
Posted by: RENE | 2009/06/23

LOW GI

WAT SAL GESIEN WORD AS LOW GI KOS EN WAT IS HOE VESEL KOS? WAAR SAL MENS N LYS KAN KRY OF N DIEET PLAN WAT BESTAAN UIT LOW GI EN HOE VESEL KOS? DAKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Rene
Hoë-vesel kosse neig nogal om ook lae-GI kosse te wees. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en 'Weight loss' en 'The Right Approach' en lees die artikels oor die GI. Daar is ook uitstekende boeke oor die onderwerp, bv "The South African Glycemic Index Guide" deur Gabi Steenkamp en Liesbet Delport, wat deur die “GI Foundation van SA “gepubliseer word. Besoek gerus hul Webwerf by: http://www.gifoundation.com . Gabi Steenkamp het ook 'n reeks boeke oor die GI met dieetinligting gepubliseer. Kontak haar op: gabist@mweb.co.za
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement